Pinetown-Gemeente
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Kontak ons
  • Preke
  • Are you English?
    • Who we are
    • What we believe and teach
    • What we do
    • Contact us

Welkom

Geesvervulde getuies saam op God se sending...

 
Ons nooi jou uit om saam gemeente van Christus, ons Redder en Koning, te wees. Ons beywer ons om die liefde en genade van Christus onder mekaar te beleef, en dit ook in ons gemeenskap ten toon te stel. 

Ons is 'n kleinerige gemeente met 'n gesinsvriendelike Afrikaanse aanslag in die groter Durban. Hier is heelwat jong gesinne met kinders, sowel as ouer mense wat hul tuiste hier vind. 

Kontak ons gerus indien jy enige verdere vrae of kommentaar het oor geloof, gemeente of kerk wees. 

Wanneer kom ons bymekaar:

Sondae om 9:00

Ons kom ook op ander geleenthede bymekaar in kleiner geloofsfamilies.

REgstreekse Uitsending:

 Sondae om 9:00 via Youtube
Regstreekse uitsendings

Waar kom ons bymekaar:

Voortrekker str 1 of 3de Laan 23
Pinetown
Kaart

​Eredienste word intyds uitgesaai op die gemeente se YouTube kanaal "Pinetown Gemeente".

Klank opnames en die geskrewe teks van vorige preke is ook beskikbaar op die "Preke" bladsy van hierdie webblad.

3de Weg, 23
Ashley 
​Pinetown
Durban
3610
Voortrekker str, 1
Ashley 
​Pinetown

Durban
3610

Ondersteun deur:
Picture
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Kontak ons
  • Preke
  • Are you English?
    • Who we are
    • What we believe and teach
    • What we do
    • Contact us